Toppi
DiensteHoe dit werkVeiligheidOor onsKontak
AF|EN
DiensteHoe dit werkVeiligheidOor onsKontak

Waarmee het jy hulp nodig?

Kies 'n diens om te begin.

Doen

'n Toppi doen dit vir jou

Herstelwerk

Rakke, skarniere, verfwerk, houtwerk en klein herstelwerk om die huis.

Tuinwerk

Gras sny, snoei, plant en die tuin aan die kant maak.

Naaldwerk

Ritssluiters, some, herstelwerk en klein veranderings aan klere.

Kook en bak

Tuisgemaakte etes, kos vir die week en bakwerk.

Help

'n Toppi help jou daarmee

Admin en papierwerk

Vorms, briewe, CV's, tikwerk en basiese boekhouding.

Huis- en troeteldieroppas

Ons pas jou huis, tuin en troeteldiere op terwyl jy weg is.

Leer

'n Toppi wys jou hoe

Klasse en lesse

Ekstra klasse vir skoolkinders, en lesse in naaldwerk, houtwerk of kook.

Toppi

Toppi

  • Oor ons
  • Hoe dit werk
  • Veiligheid
  • Kontak

Kry hulp

  • Vra 'n Toppi

Word 'n Toppi

  • Doen aansoek
  • WhatsApp ons

Trots Afrikaans. Almal welkom.

VSJN Systems (Pty) Ltd · Reg. nr. 2026/048485/07 · Suid-Afrika · © 2026

Bepalings en voorwaardesPrivaatheidsbeleidPAIA-handleiding