Alle dienste

Tuinwerk

Gras sny, snoei, plant en die tuin aan die kant maak.

Wat ingesluit is

  • •Gras sny en kante afwerk
  • •Heinings en struike snoei
  • •Onkruid uittrek en beddings skoonmaak
  • •Plant en tuinadvies

Die Toppi se tarief

R120 per uur, minimum 2 uur

Die Toppi kry 100% hiervan. 'n Klein platformfooi word bygevoeg — jy sien die volle prys voordat jy betaal.

Vra 'n Toppi

Ons begin in die Vaal. Woon jy elders? Stuur steeds jou versoek – dit help ons besluit waarheen ons volgende gaan.

Jy betaal eers wanneer jy die prys aanvaar. Jou geld word veilig gehou en eers aan die Toppi betaal wanneer die werk klaar is.

Deur hierdie versoek te stuur, stem jy in tot ons Bepalings en voorwaardes en Privaatheidsbeleid.